Member profile
Location
Johannesburg - Gauteng - South Africa
Last login date
May 25, 2013, 8:03 PM
About
EENDAG is 'n lekker videovervolgverhaal wat die storie vertel van Kevin en sy vriend Majoor Blaffinski.
Kevin het 'n droom om die mensdom te help deur vir elke mens 'n
robotverteenwoordiger te maak. Hierdie werkbot sal dan werk om vir die
mens 'n inkomste te bewerkstellig, terwyl die mens sy lewensdroom
najaag.
Maar, 'n derde party het klaar selfsugtige potentiaal raakgesien in
Kevin en sy idees, en werk sonder rus om die hele ding te manipuleer.
Kom geniet gerus ons vervolgverhaal op http://www.eendag.tv/1.html . Sien jou daar!
